Radio Houtstok 100.6 FM Stereo 100.6 FM Wes Kaap

Radio Houtstok 100.6 FM Stereo - 100.6 FM

Phone: +27 22 451 2303

Coordinates: 33 Versveld Straat Yzerfontein 7351 Wes Kaap Provinsie

Contacts: info@RadioHoutstok.FM

Radio Houtstok 100.6 FM Stereo*, is gemeenskapsradiostasie wat gelee is aan die weskus van die Kaapprovinsie. Ons was die eerste Oorspronklike Afrikaanse radio stasie in die Kaap! Ons speel jou tipe musiek! *Afrikaans* ou en nuut, *Springbok Radio* treffers, al daai *Goue Oues* wat jou ouers in jou ouerhuisna gelusiter het, *Engels *treffers, oud en die nuutste, en dan natuurlik * Country* musiek!

Share station
Comments - 2
Elize Marè
Elize Marè
December 16, 2019 at 11:39 am

Hallo daar. Wil net graag weet waar julle Vredenburg se weer vandaan kry. Die top weer is gewoonlik ons oggend weer. Glo julle weerburo is bietjie van die map af. Lekker dag verder.

Your name:
Comment: